☉ 249Jim Reeves - Bolandse Nooientjie
LRC歌词下载 歌名:Bolandse Nooientjie
歌手:Jim Reeves
专辑:Moonlight and Roses / The Jim
制作:活在當下
歌词千寻 www.lrcgc.com
Bolandse Nooientjie - Jim Reeves
.
Bolandse nooientjie stil is die
nag soet sy jou ruste na lang lange dag
Saans in my drome kom ek na jou
smagtend na lonkies uit oe so blou
Berge en dale kan ons nooit skei
want in die droomland ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die
nag kom in jou drome o liefste ek wag